Picture 882 Picture 883 Picture 887  

 

SKAAK:

 

Skaak word sedert die skool se beginjare deurgaans by ons skool gespeel.  Die belangstelling in dié sportsoort is groot aangesien dit ten doel het om die spelers se konsentrasievermoë en selfvertroue te verbeter. Leerders leer ook om besluite te neem en om situasies te analiseer.  

 

Die skool het verskeie spanne. Daar word volgens ouderdom deelgeneem. 

 

Verskeie leerlinge van ons skool het al by die S.A. Skaakkampioenskappe ons streek verteenwoordig. Skaak is voorwaar 'n spel vir konings!  

 

Enige navrae rakende Skaak kan die Ehlanzeni Chess Mpumalanga genader word by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Picture 468 Picture 467 Picture 469