DSC 0100 1  DSC 0220 2 

 

LANDLOOP:

 

Met landloop by Laerskool Laeveld skep ons 'n geleentheid waar die kind in totaliteit kan ontwikkel. Fiksheid is die basis vir ’n gesonde liggaam en ’n gesonde gees. Alle leerders neem deel aan die landloop Interhuis waar die leerders wat die gawe het dan verder deelneem aan verskeie byeenkomste tuis sowel as by ander skole. 

 

Organiseerder: Mnr. Adriaan Jooste.

 

Alle kommunikasie rakende die Landloop geskied via die d6.

 

DSC 0111 1  DSC 0170 1