DSC 0317 1  IMG 7162  DSC 0441 1 

HOKKIE: 

 

Doelwitte:

 Laerskool Laeveld poog om hokkie vir alle ouderdomsgroepe aan te bied. Ons wil graag dat alle spelers leer om hokkie te geniet en as ‘n span te kan saam werk. Ons poog ook om hokkievaar-dighede te verbeter deur aan kursusse deel te neem. Ons skool neem aan verskillende toernooie asook ligawedstryde deel. 

Seisoen:

Die hokkieseisoen vind in die derde kwartaal plaas. 

Organiseerder: Me. Charné Visser 

Alle inligting rakende die Hokkieseisoen sal op die d6 onder BRONNE verskyn.