Welkom by Graad 1!

Dis tyd vir die groot dag wanneer ons Graad 1 maatjies gewapen met splinternuwe boeksakke en netjies gepakte kosblikkies hul nuwe lewe in die ‘groot skool’ aanpak.

Grade 1 is one of the most difficult grades because of the transition from play to learn.  This is a big leap your little one has to take, filled with new experiences everyday, that form the foundation from which your child will proceed. Make these opportunities a positive encounter and keep in mind that Grade 1 is going to be an exiting time for you and your child, full of leaps in their development. Enjoy it with your child!

Ontmoeting en eerste dag:

Aan die begin van die jaar, ‘n dag voor al die ander maats kom, kom kuier al ons nuwe Gr. 1 maatjies vir ‘n kort rukkie saam met ons.  Ons kuiertjie sal ongeveer 1 uur neem, waartydens ons maatjies hul nuwe juffrou ontmoet en hul klas verken.

Tyd:  9:00 - 10:00

Drag:  Gewone klere (slegs vir eerste ontmoeting)

Die eerste formele skooldag begin en eindig volgens die normale skooltye.  Ons weet dat die eerste formele skooldag baie spesiaal is, daarom gaan ons van elke maatjie ‘n foto neem wat bestel kan word by die klasonderwyseres. 

Eerste termyn:

In die grondslagfase word op drie leerprogramme gefokus: geletterdheid (Afrikaans, Engels en Siswati), syfervaardigheid (Wiskunde) en lewensvaardighede.

Vir die 1ste termyn doen ons baie perseptuele werk om al die maats op dieselfde vlak te kry. Ons knip en plak, lees stories, brei ons woordeskat uit, balanseer, spring tou, kruip en doen alles wat ons lyfies ontwikkel.

‘n Huiswerkblaadjie met die week se huiswerk word elke Maandag in elke maatjie se boek geplak.  Huiswerk word in’n blanko boek gedoen, waar leerder vrylik op die blad die dag se werk inoefen.

Dit is belangrik dat jou kind vanuit die staanspoor sy huiswerk goed doen en in‘n vaste roetine kom.

Tweede, derde en vierde termyne:

Die res van die jaar doen ons formele werk wat lees, sinne, woordbou, wiskunde en Engels insluit. Ons lees klassikaal in die klas en die maats moet elke middag hul aanvullende leesboeke vir hul mammas lees.

 Reading helps your seed of knowledge grow.”

Huiswerk word in ‘n 72 lyntjies boek gedoen. Dit bestaan uit inoefening van dit wat die dag in die klas gedoen is.

Skryfbehoeftes

U sal ’n lys kry van skryfbehoeftes wat vereis word. As jy onseker is, gesels met die onderwyser om seker te maak u koop die regte benodigdhede. Vul dit asseblief deur die loop van die jaar aan, want daar is goed wat breek of opraak.

Skooldrag

Sorg dat jou kind die regte skooldrag het en netjies lyk, met skoon en versorgde hare en naels. Dit sal hom nie net trots laat voel nie, maar ook help om beter by die groep in te pas.

Sport en buitemuurs

Die skool bied ’n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite aanWees versigtig om nie jou Graad 1 leerdertjie se program oorvol te maak nie.

Op sport gebied kan ons atletiek, netbal, rugby, krieket en hokkie beoefen.

Ons kan koorsing en ook in die Eisteddfod verskeie items doen.

Ouerbetrokkenheid

Daar sal van u verwag word om betrokke te raak by geldinsamelingsprojekte, sportdae en so meer.  Dit help u om ander ouers te leer ken en help u leerdertjie om vinniger ingeburger te voel as hy ook sien dat sy ouers betrokke is.

Oueraande

Doen moeite om jou kind se oueraande by te woon. Daar is gewoonlik in Januarie ’n verpligte inligtingsvergadering oor die jaar vorentoe. 

School hours:

Monday - Friday 7:25 - 13:00

Communication:

At the beginning of each term you will receive a letter with important notices and dates for the term.  This can also be downloaded from our Communication tab on the website.  Please visit our Laerskool Laeveld Facebook page. Here you can keep up to date with the latest events and add your positive feedback.  Laerskool Laeveld believe in an open-door policy and you are welcome to contact your class teacher or principle should you wish to discuss urgent matters. 

Parent's Guide

Your Grade 1 just entered a whole new world - he is scared, uncertain, shy and completely overwhelmed. He needs your help to find his little space where he feels comfortable and safe. There are things you can do to help him.

  • Take an active interest in your child’s life: When you pick your little one up from school, ask him how his hockey practice was or how the oral went. Get involved and attend school functions.
  • Homework and Newsletters: Read the Newsletters and/or homework instructions carefully and let your child know what is expected of him.
  • Enough sleep: We all know this, but keep in mind that with the new schedule, longer day and all the extra mural activities your Grade 1 might need some more rest. 
  • Routine: Routine makes children feel safe. Routines help a child build confidence in themselves.