DSC 0269               DSC 0235

ATLETIEK:

 

Ons Atletiekseisoen vind in die eerste kwartaal plaas.

 

Doelstelling:

 

Ons bied in Oktober maande ons Massa-atletiek byeenkoms aan. Tydens die geleentheid kry alle leerlinge die geleentheid om deel te neem. Die eerste Vrydag in Januarie skop af met ‘n Top 8 byeenkoms, waar slegs geïdentifiseerde atlete van ons skool teen mekaar deelneem. Laerskool Laeveld neem aan ongeveer 4 vriendskaplike byeenkomste, kwalifiserende byeenkomste en ook die Interlaer deel.

 

Afrigting:

 

Daar is goeie afrigting by elke item wat aangebied word. Afrigters woon gereeld kursusse en seminare by om op hoogte te bly.Ons atlete kry die geleentheid om deel te neem aan die Kwalifiseerdende byeenkomste en kan so ook Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe verteenwoordig.

 

 Alle kommunikasie rakende die Atletiekseisoen verskyn op ons d6. 

Organiseerder: Mnr. André Barnard.

          DSC 0253         DSC 0305