Welkom by Laerskool Laeveld

Grade 6 & 7 English Speech Contest

Congratulations to the winners of the Grd 6 & 7 English Speech contest. Their performances were of high standard. We are proud of you.

Grade 6:
Naledi Ramushu (1st), Noziphiwo Mkhwanazi (2nd), Philasande Maluka (3rd)

Grade 7:
Thando Bhemde (1st), Saartjie Breytenbach (2nd), Anja Smit (3rd)

               grd 6        Grd 7 

Laerskool Laeveld John Dory's aand

Baie dankie aan alle ouers wat deel was van ons skool se John Dory's aand. Dit was 'n reuse sukses! Thank you to all our dedicated parents who attended the John Dory's evening. It was a great success!

                                             18db481c39a787ba21dfe73c061d1eb8

Rugby: 0/13 Puma semi-finale proewe

Baie geluk aan die 0/13 seuns wat deurgedring het na die semi-finale Puma proewe wat op Vrydag 6 & Saterdag 7 Mei te HTS Middelburg plaasvind. Ons hou duimvas en is baie trots op jul!. 

Jaco Venter, Jaco Odendaal, Jacques de Villiers, PJ Coetzee, Tijhan van der Walt, Christo de Villiers, Alvaro Placedo en Zandré Hattingh. 

                                DSC 0141 2   

So lyk ons SA atlete!!

Baie geluk aan Ashaan Sebastian en Marco Capazorio wat die afgelope naweek tydens die MUSSA Kampioenskappe verkies is tot die Mpumalanga Laerskole Atletiekspan.

Hulle gaan op 10 & 11 Maart aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Port Elizabeth deelneem. Marco gaan deelneem aan die 75m hekkies asook 150m hekkies vir seuns 12 jaar terwyl Ashaan sy staal gaan wys in die 100m, 200m asook 200m hekkies seuns 13 jaar!

Laerskool Laeveld is opreg trots op ons 2 sportmanne! ONE LIFE, LIVE IT!!!

                                                    DSC 0549

Laeveld se Gaad 2 & 3 maats sê hul sê!!!

Baie geluk aan al ons maats wat aan die Graad 2 & 3 Redenaarsaand deelgeneem het. Julle het pragtig gepraat met soveel selfvertroue! Ons is sommer baie trots op julle.

Baie geluk ook aan Hanri Coetzee, Reinhard Grobler en Elbé Janse van Vuuren wat onderskeidelik die 1ste drie plekke behaal het in graad 2. Ons graad 3 wenners was Andelé van der Merwe, Luné Meyer en Chané Steyn in die derde plek. Knap gedaan maats!!

DSC 0891                 DSC 0894