Laeveld spog met drie rugbymanne deur na semi-finale proewe vir die Mpumalangaspan.

Baie geluk aan Cian Maritz, Tiaan de Beer en Khenso Matsane wat eerskomende Vrydag en Saterdag te HTS Middelburg aan die semi-finale proewe vir die Mpumalangaspan gaan deelneem. Baie sterkte, ons is trots op julle!!!

 

       Puma