Donateurs word bedank tydens Borgoorhandigingsfunksie.

Laerskool Laeveld se eerste rugby- en netbalspanne het gisteraand tydens 'n Borgoorhandigingsfunksie alle donateurs op 'n gepaste wyse bedank vir hul ruim bydraes gelewer tot  beide die spanne vir 2017.

Graag bedank ons weereens die volgende maatskappye / individue:

Eerste Netbalspan:Eskort (Mnr. Werner van der Walt), Metraclark (Me. Stephanie Rankin), Me. Debbie Hendriks, Mnr. Gerhard Strydom, Matrivision Transport (Me. Janine Dickens), Me. Katie Sassenberg, Me. Brenda Botha en Me. Daleen Venter.

EersteRugbyspan: Ford (Mnr. Stephan Venter), Nyathi Concrete (Mnr. Rudi & Me. Tracey Boucher), TRAC (Me. Netta Fourie & Me. Kathleen Greef), SONPARK BP (Mnr. JD Venter), Outdoor Guru (Mnr. Johan Louw), CCV (Mnr. Anton & Heila van Niekerk) en Me. Marietjie Robbertze. Loer gerus op FB vir nog foto's.

 

DSC 0047 4  DSC 0052 4