Ecoauto Mbombela sorg vir spogtruie!!! 

Baie dankie aan Mnr. Jaco Vorster van Ecoauto Mbombela vir hul borgskap van ons "Tag" rugbytruie vir al die graad 1 en 2 spelers. Dit lyk voorwaar pragtig en die maats is slaggereed vir die komende rugbyseisoen. Ouers ondersteun hierdie maatskappy gerus indien u graag 'n ander voertuig wil aanskaf. Skakel vir Jaco by 082 908 2496 of besoek hul by 1 Plankie straat, Nelspruit. www.ecoauto.co.za

         Jaco